Die Libertaskoor, gedirigeer deur Johan de Villiers, voer Die Vredemakers van Karl Jenkins by die Grand West Arena uit. Jenkins, gebruik aanhalings toegeskryf aan ikone van vrede soos Nelson Mandela, Martin Luther King, Mahatma Ghandi en vele meer. Meer inligting binnekort beskikbaar.