Die Stellenbosch Libertaskoor, gedirigeer deur Johan de Villiers, bied ‘n spesiale uitvoering aan vir ‘n Afvaardiging van die Duitse Sinode.  die program sluit verskeie koorwerke en liedere uit hul uitgebreide en uiteenlopende repertoire in.
Meer inligting binnekort beskikbaar.