Die Stellenbosch Libertaskoor, gedirigeer deur Johan de Villiers, tree op by die Gala Geleentheid van die Sagtevrugtebedryf.  Die program sluit verskeie koorwerke en liedere uit hul uitgebreide en uiteenlopende repertoire in.
Meer inligting binnekort beskikbaar.