Dagboek

  • Die Stellenbosch Libertaskoor, gedirigeer deur Johan de Villiers, bied verskeie koorwerke en liedere uit hul uitgebreide en uiteenlopende repertoire aan, gedurende ‘n matinee uitvoering in die N.G. Kerksentrum te Onrus. Meer inligting.

  • Die Stellenbosch Libertaskoor, gedirigeer deur Johan de Villiers, bied ‘n spesiale uitvoering aan vir ‘n Afvaardiging van die Duitse Sinode.  die program sluit verskeie koorwerke en liedere uit hul uitgebreide en uiteenlopende repertoire in. Meer inligting binnekort beskikbaar.

  • Die Libertaskoor, gedirigeer deur Johan de Villiers, voer Die Vredemakers van Karl Jenkins by die Grand West Arena uit. Jenkins, gebruik aanhalings toegeskryf aan ikone van vrede soos Nelson Mandela, Martin Luther King, Mahatma Ghandi en vele meer. Meer inligting binnekort beskikbaar.

  • Die Stellenbosch Libertaskoor, gedirigeer deur Johan de Villiers, tree op by die Gala Geleentheid van die Sagtevrugtebedryf.  Die program sluit verskeie koorwerke en liedere uit hul uitgebreide en uiteenlopende repertoire in. Meer inligting binnekort beskikbaar.

  • Die Stellenbosch Libertaskoor is geëerd om deel te wees van die 65ste Herdenkingsdiens van die Calvyn Protestantse Kerk, Athlone. Die Calvyn Protestantse Kerk van SA is op 15 Oktober 1950 gestig in Athlone, Kaapstad, onder leiding van wyle Dr I.D. Morkel. Die Libertaskoor, onker leiding van Johan de Villiers sal verskeie koorwerke en liedere uit […]

  • Op 19 Junie 1840 is Wellington tot ’n afsonderlike gemeente in die amptelike staatskoerant geproklameer. Die Stellenbosch Libertaskoor is bevoorreg om deel te wees van die 175ste Herdenkingsfees van die N.G. Moederkerk, Wellington. Onker leiding van Johan de Villiers sal die Libertaskoor verskeie koorwerke en liedere uit hul uitgebreide en uiteenlopende repertoire uitvoer. Meer inligting […]

  • Die Libertaskoor, gedirigeer deur Johan de Villiers, tree op by die Oude Libertas Amfiteater. Kaartjies beskikbaar op Computicket.

  • Die Libertaskoor, gedirigeer deur Johan de Villiers, tree op tydens die aanddiens. Meer inligting binnekort beskikbaar.

site by LIMBIK