Die Libertaskoor is in Januarie 1989 gestig om ‘n nuwe gees van vertroue en eenheid in ‘n land met
‘n verdeelde samelewing te vestig.

HOOGTEPUNTE

1989: Na aanvoorwerk deur Vroue vir Suid-Afrika, vind die eerste kooroefening in Stellenbosch Universiteit Konservatorium vir Musiek se Jannaschsaal plaas op  Donderdag 13 April. Die koor se eerste optrede is tydens die aanddiens in Vredelus NG gemeente, Bellville op Sondag 15 Augustus, en die eerste  volle konsert vind plaas in die Nassausentrum, Groote Schuur Hoërskool, Nuweland, op Donderdag 9 November.
1990: ‘n Optrede ten bate van Kindersorg word gehou in die Endlersaal,Stellenbosch. ‘n Konsert gereël deur Vroue vir Suid-Afrika in die Staatsteater , Pretoria, word gekenmerk deur die gehoor wat spontaan opstaan aan die einde van die uitvoering met die sing as toegif van N’kosi Sikelele. ‘n TV dokumentêr oor die koor word uitgesaai op die program Antenna. Die koor tree op tydens oggenddiens in die VGK Kerk, Koue Bokkeveld. Ses uitvoerings van Händel se Messiah word aangebied in die Wes-Kaap.
1991: Transnet word die koor se amptelike borg, wat uiteindelik ten einde loop in 1996. Uitvoerings by die Grahamstad Kunstefees, asook in Durban, Johannesburg, Pretoria en Stellenbosch word gehou van die Mozart Requiem, sowel as die koor se a cappella repertorium. Die koor tree op in die Kasteel, Kaapstad vir ‘n administrateursfunksie.
1992: Die Argentynse komponis Ariel Ramírez se Missa Criolla  word uitgevoer in die Oude Libertas Amfiteater, Stellenbosch. ‘n Konsert word aangebied by Hewat College,Athlone. Händel se Messiah, saam met die koor se a cappella repertorium word uitgevoer in die Endlersaal, Stellenbosch, asook by die Grahamstad Kunstefees.
1993: Brahms se Ein Deutsches Requiem word uitgevoer by die Grahamstad Kunstefees en in die Endlersaal, Stellenbosch. Konserte word aangebied in UNISA ouditorium en die Staatsteater, Pretoria.
1994: Net na middernag, op 27 April, voer die koor ons nuwe Volkslied uit by die Vlagheisingseremonie, Kaapstad, wat die geboorte van demokrasie in Suid Afrika simboliseer. Die uitvoering word direk op televisie uitgesaai. Nog uitvoerings word by Hewat Kollege, Athlone, in die opelugteater in Kirstenbosch en by die Grahamstad Kunstefees gehou. Die koor voer ook Mendelssohn se oratorio Elijah in die N.G.Kerk Welgemoed en in die Endlersaal, Stellenbosch, uit.
1995:  By die eerste Klein Karoo Nasionale Kunstefees te Oudtshoorn, voer die koor sy a cappella repertoire in die Kangogrotte uit en Mendelssohn se Elijah in ‘n kerk in die Bridgeton gemeenskap. ‘n Uitvoering word ook gelewer by die Rugby Wêreldbeker funksie ter ere van Danie Craven.  Die koor tree op by ‘n ATKV (Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging) funksie wat deur Pres. Nelson Mandela bygewoon is. Die president dring na die uitvoering aan om elke koorlid te ontmoet en gesels kortliks met elkeen. ‘n Konsert, ten bate van die Durbanville Kinderhuis, is in die Endlersaal gehou. Die koor gee ook ‘n uitvoering by ‘n World Wildlife Fund geleentheid wat deur Prins Philip, die Hertog van Edinburg, bygewoon is. Die koor tree ook op by die Commonwealth Health Ministers Conference in die Endlersaal, Stellenbosch.
1996: Met ‘n borgskap van Transnet onderneem die koor ‘n Europese Toer en gee uitvoerings in Frankryk, België, Nederland, Duitsland, Oostenryk, Switzerland en Engeland. Uitvoerings sluit in die konserte in die Grossmünster Kerk ,Zurich, en in Marlborough House, London, vir die Hertog van Kent en ander hoog geplaaste gaste. Die koor sing ook die Onse Vader (gebed in Afrikaans) by die middagdiens in Westminster Abdy, London. Die koor tree voorts op by die Universiteit Stellenbosch se Eredoktersgradeplegtigheid vir Pres Nelson Mandela, waartydens die president spontaan opstaan en voor die koor dans gedurende hul weergawe van die Xhosa lied Bawo Thixo Somandla.
1997: Die borgskap van Transnet kom tot ‘n end en MediClinic neem die leiding met fondsinsameling en stig ‘n trust om die voortbestaan van die koor te verseker. Uitvoerings van Händel se  Messias word gedurende die Klein Karoo Nasionale Kunstefees in Bridgeton gehou en later in die Endlersaal, Stellenbosch.
1998: Eerste uitvoering van Die Pad na Jerusalem, ‘n keurspel van kerkliedjies soos tradisioneel gesing in bruin gemeentes, tydens ‘n oggenddiens by Vredendal VGK kerk. Die koor tree op tydens ‘n oggenddiens in die Morawiese kerk, Langa. ‘n Konserttoer vind plaas in  Vlaandere, met optredes onder andere in Brugge, Brussel, Antwerpen, asook Dendermonde, waar die hele konsert op Belgiese televisie se Vlaamse kanaal uitgesaai word.
1999: ‘n Formele  verbintenis word gesluit met Universiteit Stellenbosch, wat uiteindelik duur tot 2009. Die koor tree op tydens ‘n aanddiens in die Volkskerk, Stellenbosch. ‘n Konserttoer vind plaas in die VSA, met optredes onder andere in Riverside Church, New York City, in National Cathedral, Washington DC , asook by Harvard University en Trinity Church in Boston. ‘n Kersfeeskonsert word aangebied in die Endlersaal, Stellenbosch.
2000: Mendelssohn se Elijah word uitgevoer in die Endlersaal, Stellenbosch. Die koor tree op  tydens ‘n oggenddiens in Tulbagh VGK kerk, asook tydens ‘n internasionale kardiologiekonferensie  by die Spier landgoed naby Stellenbosch.
2001: Die koor tree op  tydens die Woordfees  in die Endlersaal, Stellenbosch. ‘n Konsert word aangebied vir Mediclinic op die Paul Cluver plaas naby Grabouw. ‘n Optrede word aangebied vir ‘n EFSA (Ecumenical Foundation of Southern Africa) kongres, Fismersaal, Stellenbosch. Die koor lewer ‘n uitvoering tydens die Daimler/Chrysler funksie in die Mount Nelson Hotel, Kaapstad, voor onder andere oud-president George H Bush en gade. ‘n Optrede saam met Pieter-Dirk Uys vind plaas in Kaapstad Stadsaal vir Mev Elita de Klerk se welsynsorganisasie. Die koor sing in die Endlersaal tydens Prof Andreas van Wyk se afskeidsfunksie as US rektor. Daar word as koor deelgeneem aan ‘n oggenddiens by die AME kerk, Kleinvlei. Die koor onderneem ‘n konserttoer deur Duitsland as gaste van die EKD (Evangelische Kirche in Deutschland) danksy inisiatiewe van EFSA, met optredes onder andere in Tutzing op World AIDS Day , ten volle gebeeldsaai op Duitse televisie, en vir Bundespräsident Johannes Rau en sy gaste in sy ampswoning Schloss Bellevue in Berlyn.
2002: Performance in Studentekerk, Stellenbosch at inauguration of the new US rector Prof Chris Brink. Perform Brahms Requiem with CTSO in Cape Town City Hall and Endler Hall, Stellenbosch. Performance for Huguenot conference, Endler Hall, Stellenbosch. Performance  during morning service in VGK church, Piketberg. A performance is held at the Military Academy, Saldanha, followed by a concert in Diazville coloured community. Christmas concert at La Motte wine estate, Franschhoek.
2003: Perform during morning service in Velddrif VGK church. Concert in AME church, Kleinvlei. Participate in Choral Bonanza, ArtsCape,Cape Town. Perform Händel Messiah in Endler Hall, Stellenbosch.
2004: Perform at Stellenbosch University honorary doctorate ceremony for Pres Thabo Mbeki in Endler Hall. Concert in aid of Catholic church welfare organisation in Cape Town City Hall. First performance of Lungile Jacobs’s Messa da Boa Esperanza, with movements in each of South Africa’s eleven official languages, in Endler Hall, Stellenbosch. Concert tour through Netherlands in celebration of the new Dutch translation of the Bible, with highlights including the performances  in De Doelen auditorium, Rotterdam, with Queen Beatrix in attendance and in the Dom church, Utrecht.  The tour extends through Germany as guests once again of the EKD, thanks to the initiatives of EFSA, with noteworthy performances including the ones in Tutzing, fully televised, and in the Reichstag, Berlin on the German Volkstrauertag, in remembrance of the tragic consequences of military conflicts, televised live throughout Germany, and attended by German parliamentarians and other dignitaries, in particular Bundespräsident  Horst Köhler.
2005: Perform in Endler Hall, Stellenbosch for gathering of Vice-Chancelors from throughout Africa. Concert at La Motte Wine Estate, Franschhoek, televised as part of documentary on choir by German television. Performance for International Dental Conference in the CTCC, Cape Town. Mendelssohn’s Elijah performed in Endler Hall. Perform during morning service in VGK church, Robertson. Concert in AME church, Kleinvlei, in aid of their building fund. Perform at Groot Constantia function celebrating the 320th  anniversary of the South African wine industry. Christmas concerts in Mitchell’s Plain and Endler Hall.
2006: Concert for EFSA conference, Arabella, Kleinmond. Concert in Lutzville, followed by performing at morning service in the VGK church of the neighbouring coloured community in Ebenhaezer. Perform at Die Burger Christmas concert for charity, ArtsCape, Cape Town.
2007: Perform at official opening of Kleinmond Mthimkulu Village. Ariel Ramírez’s Missa Criolla and Navidad Nuestra with Amanda Strydom performed at Oude Libertas Amphitheater, as well as at Klein Karoo Arts Festival, Oudtshoorn, where choir also gives recital from its a cappella repertoire. Perform in Kruiskerk, Stellenbosch at induction ceremony for the new vice-chancelor, Prof Russel Botman. Perform the Verdi Requiem in the Endler Hall, Stellenbosch. Performance in celebration of the 20th anniversary of the Ecumenical Centre for Christian Spirituality, Endler Hall, and attended by Archbishop Desmond Tutu.
2008: Tree op by Staatsbanket in Tuinhuis, Kaapstad, aangebied deur Pres Thabo Mbeki ter ere van die staatsbesoek aan Suid-Afrika deur President Sarkozy van Frankryk. Konsert in Yzerfontein, gevolg deur optrede tydens oggenddiens in die Darling VGK kerk. Konserte in die Genadendal Morawiese kerk, asook in die Lutherse Kerk, Kaapstad, ten behoewe van die Kaapstad Kinderhuis. Rachmaninoff se Vespers word uitgevoer in die St Georges Katedraal, Kaapstad, en die Endlersaal, Stellenbosch. Kersfeeskonserte word aangebied vir die PSG Groep in die Endlersaal, asook vir La Motte wynlandgoed in die Franschhoek NG Kerk.
2009: Die musiekdrama Jericho word uitgevoer by Oude Libertas Amfiteater, asook by die Klein Karoo Kunstefees, Oudtshoorn. Optrede in Endlersaal, Stellenbosch ter viering van die US Kweekskool se 150 jaar herdenking. Die koor se sewende CD, getiteld “XX” , word uitgereik ter viering van die Libertaskoor se 20ste bestaansjaar.
2010: Tree op by die Woordfees se galakonsert in die Endlersaal, Stellenbosch. Optrede in ArtsCape vir die Ford Foundation. Konsert in Goudini, gevolg deur optrede tydens oggenddiens in Goudini VGK Kerk. Optrede in Endlersaal by bekendstelling van Stellenbosch Universiteit se Hoop-projek. Uitvoerings van Bach se Mis in B Mineur in Paarl Toringkerk en Endlersaal.
2011: Woordfeesoptrede in Endlersaal, Stellenbosch met “Van Bach tot Bos”. Uitvoering in US Kweekskool se ouditorium vir Afrika afgevaardigdes na Gender Equality Conference. Konsert ten behoewe van Arbeidsbediening, Strand Stadsaal. Konsert in Calvinist Lutheran Church, Athlone. Twee uitvoerings van “My story, my song” in Oude Libertas Amfiteater.
2012: Performance on luxury liner Seabourn Quest in Cape Town harbour. Mozart Requiem performed in Endler Hall, Stellenbosch, and in Toringkerk, Paarl. Concert in Methodist Church, Mbekweni. Concerts in AME Church, Kleinvlei, and for PSG Group in Endler Hall. Performance at Christmas Service in the DRC Moederkerk, Stellenbosch. Concert tour through Germany as guests of the EKD, once again as result of initiatives by EFSA. Particular highlights being a performance in the Französische Dom, Berlin, during a Christmas service attended by over 200 German parliamentarians and other dignitaries, as well as a performance for Bundespräsident Joachim Gauck and his staff in his official residence Schloss Bellevue, Berlin, and a joint Christmas concert with the Berliner Liedertafel male voice choir in the Kaiser-Wilhelm-Gedächtniskirche, Berlin.
2013: Perform Ariel Ramírez’s Missa Criolla and Navidad Nuestra with Amanda Strydom in Oude Libertas Amphitheater, eventually doubling the number of performances for the year from two to four by public demand. Performance for students,from across the African continent,of the African Institute of Mathematical Sciences (AIMS) at the US Kweekskool auditorium. Concert at Root 44 venue,Audacia,Stellenbosch.
2014: Perform Stabat Mater by Karl Jenkins at Oude Libertas Amphitheater, and in the DRC Moederkerk, Stellenbosch. At the Klein Karoo Arts Festival, Oudtshoorn, two more performances of Missa Criolla and Navidad Nuestra with Amanda Strydom, followed by a sold-out performance in the Park DRC Church of a choral recital titled “Stellenbosch Libertas Choir: 25 years“. On 13 April 2014, celebration at Lourensford, Somerset West, of choir’s 25th birthday.